Mother Tongue:
  Africaans

Mother Tongue
Mother Tongue
(Родной язык)

Тексты для 2010
перевода

Галерея
Переводы-
победители

Home
Texts for 2010
Picture Gallery
UpJohn Award
Winning
Translations

Contact

Ek is nie die digter

Maar dit is nie die punt nie...

Hoekom sal ek leë woorde spreek

As die sterre so fantasties is!

Vir elke mens is daar 'n weg

Om te lewe

Om te veg

Om lief te hê

En sy hart te openbaar....





Daar is wonderwerke om ons,

Maar as jy almal wil sien

Moet jy dankbaar wees teenoor jou

vader

en hom trots maak, bo alles.





Nicolai Naumov               Maatje Rencken



Back to Flags

 







Web Design by Haktar